1 Samuel 10:27 Die Boodskap (DB)

Maar ’n klomp niksnutte het gesê: “Moet dié vent ons uit die moeilikheid kry?” Hulle het nie respek vir hom gehad nie en het nie eers ’n geskenk vir hom gevat nie. Saul het hom maar doof gehou.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:25-27