1 Samuel 10:21 Die Boodskap (DB)

Toe die familiehoofde van die stam van Benjamin na die altaar kom, is die familie van Matri geloot. Uiteindelik is Saul, Kis se seun, geloot. Maar toe hulle hom soek, is hy nie daar nie!

1 Samuel 10

1 Samuel 10:16-26