1 Kronieke 6:70 Die Boodskap (DB)

Die res van Kehat se nageslag het Aner en Jibleam, met hulle weivelde, gekry. Dit was in die stamgebied van die halwe Manassestam.

1 Kronieke 6

1 Kronieke 6:64-74