1 Kronieke 6:28-31 Die Boodskap (DB)

28. Samuel se seuns was Joël, die oudste, en Abia, die tweede.

29. Merari se afstammelinge was Magli, Libni, Simi, Ussa,

30. Sima, Gaggija en Asaja.

31. Dawid het die volgende mense aangestel om die sang in die huis van die Here te lei sodra die verbondsark daarin neergesit is.

1 Kronieke 6