1 Kronieke 3:14-16 Die Boodskap (DB)

14. Amon en Josia.

15. Josia se seuns was: Joganan, die oudste, Jojakim tweede, Sedekia derde en Sallum vierde.

16. Jojakim se seuns was Jojagin en Sedekia.

1 Kronieke 3