1 Kronieke 25:15-18 Die Boodskap (DB)

15. die agtste op Jesaja en twaalf van sy seuns en familielede,

16. die negende op Mattanja en twaalf van sy seuns en familielede,

17. die tiende op Simi en twaalf van sy seuns en familielede,

18. die elfde op Asarel en twaalf van sy seuns en familielede,

1 Kronieke 25