1 Kronieke 21:20 Die Boodskap (DB)

Ornan en sy vier seuns was besig om koring te dors. Toe hy opkyk, het hy die engel gesien. Hy en sy seuns het dadelik gaan wegkruip.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:15-27