1 Kronieke 2:32-34 Die Boodskap (DB)

32. Jada se seuns was Agi, Sammai, Jeter en Jonatan. Jeter het sonder kinders gesterf.

33. Jonatan se seuns was Pelet en Sasa. Hulle was almal nakomelinge van Jeragmeël.

34. Sesan het nie seuns gehad nie, net dogters. Hy het ’n Egiptiese slaaf met die naam Jarga gehad.

1 Kronieke 2