1 Kronieke 18:16-17 Die Boodskap (DB)

16. Sadok, Agitub se seun, en Agimelek, Abjatar se seun, die priesters; Sausa, die staatsekretaris;

17. Benaja, Jojada se seun, bevelvoerder van die koning se lyfwag. Dawid se eie seuns was van sy belangrikste amptenare.

1 Kronieke 18