1 Kronieke 14:16-17 Die Boodskap (DB)

16. Dawid het gedoen wat God hom beveel het en hulle het die Filistynse leër van Gibeon af tot by Geser verslaan.

17. Dawid se roem het na al die lande toe versprei en al die nasies was bang vir hom.

1 Kronieke 14