1 Kronieke 11:38-45 Die Boodskap (DB)

38. Joël, Natan se broer; Mibgar, Hagri se seun;

39. Selek die Ammoniet; Nagrai uit Beërot, die wapendraer van Joab, Seruja se seun;

40. Ira uit Jeter; Gareb uit Jeter;

41. Urija die Hetiet; Sabad, Aglai se seun;

42. Adina, Sisa se seun, ’n leier uit die Rubenfamilie wat 30 man by hom gehad het;

43. Ganan, Maäka se seun; Josafat die Mitneër;

44. Ussia uit Astarot; Sama en Jeïel, seuns van Gotam uit Aroër;

45. Jediael, Simri se seun; Joga, sy broer uit Tis;

1 Kronieke 11