1 Konings 11:1 Die Boodskap (DB)

Salomo was lief vir buitelandse vroue en hy het baie van hulle gehad. Behalwe die dogter van die Egiptiese koning was hy ook met vroue uit Moab, Ammon, Edom, Sidon en die land van die Hetiete getroud.

1 Konings 11

1 Konings 11:1-6