1 Konings 1:11 Die Boodskap (DB)

Natan was baie ontsteld hieroor en het na Batseba, Salomo se ma, gegaan en haar gevra: “Het u gehoor dat Adonia die seun van Gaggit homself koning gemaak het?

1 Konings 1

1 Konings 1:2-13