Titus 2:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Titus, jy moet vir die mense die dinge leer wat pas by die goeie dinge wat óns vir die mense geleer het.

2. Jy moet vir die ouer mans sê hulle moet reg besluit, hulle moet reg lewe, hulle moet weet hoe om reg te lewe. Hulle moet geestelik sterk en gesond wees, hulle moet aanhou om in Christus te glo, hulle moet lief wees vir mense, hulle moenie ophou om dit te doen nie.

Titus 2