Spreuke 9:5-7 Bybel vir Almal (ABA)

5. “Julle moet by my kom eeten julle moet kom drink van die wynwat ek gemeng het met kruie.

6. Julle moet ophou om baie min te weet,sodat julle kan lewe,julle moet verstandig word.”

7. Wanneer jy vir iemand iets wil leer,iemand wat altyd wil spot,dan sal hy miskien vir jou lag.Wanneer jy vir iemand wat verkeerd lewe,wil leer wat hy moet doen,dan sal hy miskien vir jou seermaak.

Spreuke 9