Spreuke 31:22-25 Bybel vir Almal (ABA)

22. Sy maak vir haar komberse,sy dra klere van linne en pers wol.

23. Almal ken haar man,hy sit saam met die leiers van die land by die poort.

24. Sy maak klere en sy verkoop dit,sy gee vir die handelaars nekdoeke om te verkoop.

25. Sy is ’n sterk en ’n netjiese vrou,sy is nie bekommerd oor wat later sal gebeur nie.

Spreuke 31