Spreuke 27:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Jy moenie spog oor wat jy môre sal doen nie,want jy weet nie wat môre sal gebeur nie.

2. Jy moenie jouself prys nie,iemand anders kan dit doen,iemand van ’n ander plek kan jou prys,jy moenie dit self doen nie.

Spreuke 27