Spreuke 23:25-28 Bybel vir Almal (ABA)

25. Ek hoop jou ouers sal bly en gelukkig wees oor jou.

26. My seun, jy moet verstaan wat ek vir jou sê,jy moet kyk hoe ek lewe en jy moet ook so lewe,

27. want ’n prostituut, ’n slegte vrou,is soos ’n diep en nou gat waarin jy kan val.

28. Sy lê en wag vir jou soos ’n dief,sy laat baie mans ontrou word.

Spreuke 23