Spreuke 23:20-22 Bybel vir Almal (ABA)

20. Jy moenie saam met mense weeswat te veel wyn drink en te veel vleis eet nie,

21. want mense wat altyd dronk isen mense wat altyd te veel eet, word arm,en al hulle klere is stukkend.

22. Jy moet luister na jou ouers, ook wanneer hulle oud is,jy moenie dink hulle is dan nie meer belangrik nie.

Spreuke 23