Spreuke 22:19-21 Bybel vir Almal (ABA)

19. Ek leer vir jou vandag, vir jóú,sodat jy kan weet dat die Here doenwat Hy belowe het.

20. Ek skryf hierdie belangrike dinge vir jousodat jy kan weet wat om te doenen sodat jy kan leer.

21. Jy moet weet wat die waarheid isen wat jy kan glo,sodat jy vir die persoon wat jou stuur,kan sê wat regtig gebeur het.

Spreuke 22