Spreuke 2:21-22 Bybel vir Almal (ABA)

21. want dit is die eerlike mensewat in die land sal woon.Die mense wat heeltemal reg lewe,sal aanhou lewe in die land.

22. Maar die mense wat verkeerd doen,vir húlle sal God wegvat uit die land.Hy sal die mense wat ontrou is aan Hom,wegvat uit die land.

Spreuke 2