Spreuke 15:22 Bybel vir Almal (ABA)

As jy nie vra wat jy moet doen nie,dan sal jou planne nie slaag nie,maar as jy baie raadgewers het,dan sal jou planne slaag.

Spreuke 15

Spreuke 15:20-29