Sefanja 2:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Israeliete, julle is nie skaam oor alleswat julle gedoen het nie.Julle moet julle lewe verander

2. voordat die dag van die Here kom.Op die dag van die Heresal julle brandsoos kaf in vuur brand.Julle moet verandervoordat die Here julle straf,want Hy is baie kwaad.

Sefanja 2