Sagaria 4:12-14 Bybel vir Almal (ABA)

12. Ek het ook vir hom gevra: “Wat beteken die olyftakkies? Hulle is vas aan die twee goue pypies waaruit die olyf-olie vloei.”

13. Die engel het vir my gevra: “Weet jy nie wat dit beteken nie?”Ek het gesê: “Nee, Meneer.”

14. En toe sê die engel: “Dit is die twee manne, die Here het hulle met olyf-olie gesalf, en hulle werk vir die Here, die Here van die hele aarde.”

Sagaria 4