Sagaria 11:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, Sagaria, het toe die slagskape opgepas vir die mense wat hulle koop en verkoop. Ek het twee kieries geneem en ek het die skape opgepas. Ek het die een kierie “Vriendelikheid” genoem en die ander kierie “Saamwees.”

Sagaria 11

Sagaria 11:1-9