Romeine 7:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Vriende, ek weet julle ken God se wette. Julle weet dat die wette oor ’n mens regeer terwyl hy lewe.

2. Die wette sê dat ’n vrou wat getroud is, net haar eie man se vrou is terwyl hy lewe. Maar wanneer haar man gesterf het, dan is sy vry, dit sê die wette.

Romeine 7