Romeine 12:20 Bybel vir Almal (ABA)

Maar daar is ook geskryf: Wanneer jou vyande honger is,dan moet jy vir hulle kos geeom te eet,en wanneer hulle dors is,dan moet jy vir hulle iets geeom te drink.As jy dit doen, dan sal hullebaie skaam word,hulle sal nie meer jou vyandewil wees nie.

Romeine 12

Romeine 12:14-21