Rigters 3:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die Gees van die Here het in Otniël gekom. Hy het die leier van die Israeliete geword, en hy het teen Kusan-Risatajim oorlog gemaak en hom oorwin. Die Here het vir Otniël gehelp om dit te doen.

Rigters 3

Rigters 3:8-11