Rigters 2:6 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het die Israeliete gestuur om die land te vat, en hulle het gegaan en dit gedoen. Elkeen het na die stuk grond gegaan wat hy moes kry.

Rigters 2

Rigters 2:1-15