Rigters 18:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die Dan-mense het Miga se beelde en sy priester saamgevat en hulle het by die stad Lajis gekom. Die mense daar het gedink niemand sal hulle aanval nie, maar die Dan-mense het hulle doodgemaak en hulle het die stad verbrand.

Rigters 18

Rigters 18:26-29