Rigters 1:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die Benjamin-stam het nie die Jebusiete oorwin en weggejaag nie, die Jebusiete wat in Jerusalem gewoon het. Die Jebusiete woon tot vandag toe saam met die Benjamin-mense in Jerusalem.

Rigters 1

Rigters 1:16-29