1. Kom, kom ons sing vir die Here,kom ons juig vir die Rots wat ons altyd red.
2. Kom ons gaan na Hom toeen sê vir Hom dankie,kom ons sing en juig vir Hom.
3. Want die Here is ’n groot God,Hy is die Groot Koning oor al die gode.
4. Hy regeer oor die diep plekke onder die aarde,en die hoogste plekke op die berge is Syne.