Die Here het vir ons ore gegee.Dink julle dat Hy nie self ook kan hoor nie?Hy het vir ons oë gegee.Dink julle dat Hy nie self ook kan sien nie?