Psalms 94:21-23 Bybel vir Almal (ABA)

21. Hulle maak saam planneteen mense wat reg doen,hulle sê onskuldige mense is skuldig.

22. Maar die Here het my beskerm.My God is die Rots by wie ek veilig is.

23. Hy sal daardie mense straf oor hulle sonde,Hy sal hulle laat sterf oor die slegte dingewat hulle gedoen het.Ons God die Here sal hulle laat sterf.

Psalms 94