11. Niemand weet wat U alles kan doenwanneer U kwaad is nie.Ons is bang vir U wanneer U kwaad is.
12. U moet vir ons leer om elke dag so te lewedat ons wyse mense sal word.
13. Here, wanneer sal U weer jammer weesvir die mense wat vir U dien?
14. U moet ons elke oggend help om te verstaandat U doen wat U belowe het,dan sal ons juig en bly wees,so lank soos ons lewe.