Psalms 89:27-29 Bybel vir Almal (ABA)

27. Hy sal vir My sê: ‘U is my Vader, my God,die Rots wat my red.’

28. En Ek sal vir hom sê hy is vir Myso belangrik soos ’n oudste seun,hy is die belangrikste koning op die aarde.

29. Ek sal altyd vir hom doen wat Ek belowe het,Ek sal nooit my verbond met hom breek nie.

Psalms 89