Psalms 85:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Vir die leier van die koor: Van die Korag-groep. ’n Psalm.

2. Here, U was goed vir u land,U het dit weer goed laat gaan met die nageslag van Jakob,

3. U het die dinge wat u volk gedoen het, vergewe,U het al hulle sondes vergewe. Sela

Psalms 85