Psalms 74:22-23 Bybel vir Almal (ABA)

22. O God, U moet kom help,U moet Uself verdedig,want dwase mense hou aanom U te beskuldig en te beledig.

23. U moenie vergeet wat u vyande gesê het nie,U moenie vergeet hoe die mense wat teen U opstandig is,aangehou skree en raas het nie.

Psalms 74