Psalms 61:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Vir die leier van die koor: Met snaarmusiek. Van Dawid.

2. O God, U moet luister wanneer ek bid,U moet vir my gee wat ek vra.

3. Ek is baie ver van U, maar ek roepen vra dat U my moet help, ek is moedeloos.U moet my op ’n hoë rots laat staanwaar ek veilig sal wees.

Psalms 61