Psalms 6:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Vir die leier van die koor: Met snaarmusiek, met basstem. ’n Psalm van Dawid.

2. Here, U moenie vir my straf wanneer U kwaad is nie.

3. Here, U moet jammer wees vir my en my help,want dit gaan sleg met my,U moet my gesond maak, want ek is baie siek.

Psalms 6