Psalms 59:10-12 Bybel vir Almal (ABA)

10. Dit is die Here wat my sterk maak,ek sal aanhou wag dat Hy my moet help,want by Hom is ek veilig.

11. Hy is die God wat vir my sal doenwat Hy belowe het,Hy sal my vyande voor my laat val.

12. U moenie vir hulle dadelik doodmaak nie,dan kan my volk onthou dat U my laat wen het.U moet hulle na al die kante toe jaag,U is sterk, U moet hulle op die grond laat val.My Here, U beskerm ons.

Psalms 59