Psalms 58:10-12 Bybel vir Almal (ABA)

10. Die Here sal hulle laat verdwyn,vinniger as doringtakke wat brand onder ’n pot,ook die takke wat nog groen is.

11. Die mense wat reg doen, sal baie bly weeswanneer hulle sien hoe die Heredie mense straf wat verkeerd doen.Dit sal wees soos wanneer iemand sy voete wasin die bloed van sy vyande.

12. Mense sal sê: “Waarlik,dit sal goed gaan met die mens wat reg doen.Daar is ’n God wat die mense op die aarde reg oordeel.”

Psalms 58