Psalms 40:17 Bybel vir Almal (ABA)

Almal wat vir U wil kom dien,moet vrolik en bly wees,die mense wat wil hê dat U hulle moet help,moet aanhou sê: “Die Here is groot!”

Psalms 40

Psalms 40:7-18