7. Daar is baie mense wat vra:“Wie sal dit goed laat gaan met ons?”Here, U moet weer goed wees vir ons.
8. U het my bly gemaak,blyer as mense wat baie koring en wyn het.
9. Here, ek is nie bekommerdwanneer ek gaan lê en aan die slaap raak nie,want U kan my veilig laat slaap, net U kan dit doen.