Psalms 38:16-19 Bybel vir Almal (ABA)

16. want dit is vir U wat ek wag.My Here, my God, dit is U wat sal antwoord,

17. want ek vra vir U: U moenie dat hulle bly wordoor wat met my gebeur nie,U moenie dat hulle spog wanneer ek val nie,

18. want ek gaan nou val, en ek het altyd pyn.

19. Ek bely dat ek verkeerd gedoen het,ek voel sleg oor my sonde.

Psalms 38