Psalms 37:39-40 Bybel vir Almal (ABA)

39. Dit is die Here wat die mense red wat reg doen,Hy beskerm hulle wanneer hulle swaarkry.

40. Die Here help hulle en Hy maak hulle vry,Hy maak hulle vry van die mense wat verkeerd doenen Hy red hulle, want hulle vradat Hy hulle moet beskerm.

Psalms 37