6. Here, U doen wat U belowe het,U doen dit op die aarde en in die hemel,U bly dieselfde, hier en ook tussen die wolke.
7. U doen reg op die aarde,ook op die hoogste berge,U oordeel reg, ook in die groot, diep water.Here, U red mense en diere.
8. Dit is vir ons kosbaar, o God,dat U doen wat U belowe het.Mense weet dat U hulle sal beskerm.