Psalms 28:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Van Dawid.Here, ek bid tot Ú, net tot U.U is my Rots, U moenie stilbly nie.As U my nie antwoord nie,dan sal ek sterf.

2. U moet luister wanneer ek roepen soebat dat U my moet help,wanneer ek my hande uitsteekna u gewyde binnekamer.

Psalms 28