Psalms 21:10 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer jy by hulle kom, dan sal jy hulle doodmaak,dit sal wees soos wanneer iets in ’n vuur brand.Die Here is kwaad, dit is soos ’n vuur wat brand,Hy sal hulle laat sterf.

Psalms 21

Psalms 21:2-14