Psalms 16:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. ’n Lied van Dawid.My God, U moet my beskerm,ek wil veilig wees by U.

2. Here, ek het vir U gesê ek behoort aan U,al die goeie dinge wat ek het, kom van U.

3. Daar is afgode in hierdie land,en daar is mense wat van hulle houen wat dink dat die afgode heilig en sterk is.

Psalms 16